JR008448

KENNISGEWING VAN AANSOEKE OM DIE WYSIGING VAN DIE MOGALAKWENA- GRONDGEBRUIKSKEMA, 2008 INGEVOLGE ARTIKEL 16 (1) VAN DIE MOGALAKWENA- VERORDENING OP GRONDGEBRUIK- BESTUUR, 2016. New Beginnings Investments Pty Ltd, verteenwoordig deur Mohamed Ismail, synde die gemagtigde agent van die eienaar van die ondergenoemde erf, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 16 (1) van die Mogalakwena- verordening op Grondgebruikbestuur, 2016, saamgelees met die bepalings van die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2013 (Wet 16 van 2013), dat ons by die Mogalakwena- munisipaliteit aansoek gedoen het vir die wysiging van die grondgebruikskema bekend as die Mogalakwena- grondgebruikskema, 2008, deur middel van die hersonering van Gedeelte 2 van Erf 529, Piet Potgietersrust-dorp, vanaf Residensieel 1 na Residensieel 4 vir die doeleindes van wooneenhede.

Besonderhede van die aansoeke sal vir inspeksie beskikbaar wees gedurende normale kantoorure by die kantoor van die Afdelingshoof: Stadsbeplanning, Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, Retiefstraat 54, Mokopane, vir `n tydperk van 30 dae vanaf
23 Oktober 2026.
Besware teen of verto ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die Waarnemende Munisipale Bestuurder ingedien of gerig word by bogenoemde adres of Posbus 34, Mokopane 0600, binne `n tydperk van 30 dae vanaf
23 Oktober 2026. Adres van Agent:
17 Dudu Madisha Drive,

Mokopane,
0600.
Tel: 015 491 2720

Reference Number: JR008448

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button