MK000613
•KENNISGEWING VAN `N HERSONERINGSAANSOEK INGEVOLGE ARTIKEL 61 VAN DIE POLOKWANE MUNISIPALE BEPLANNINGSVERORDENING, 2017 (SOOS GEWYSIG IN 2025) (WYSIGINGSKEMA 363)
•0,7; Hoogte
•2 verdiepings; Dekking *` 60% en 3 parkeerplekke per bruto verhuurbare vloeroppervlakte)` na `Spesiaal vir Kantore, Kleinhandel, Restaurant, Gimnasium en Gesondheidsorgfasiliteite, onderworpe aan spesifieke voorwaardes soos aangedui in Bylae 146 (VOV
•0,5; Hoogte
•2 verdiepings; Dekking
•60% en 3 parkeerplekke per bruto verhuurbare vloeroppervlakte)`. Die eiendom is gele te Hillary-rylaan. Die doel van die aansoek is om die VOV te verlaag vanaf 0.7 tot 0.5
Enige beswaar(e) en/of kommentaar, insluitend die gronde vir sodanige beswaar (e) en/of kommentaar, tesame met volledige kontakbesonderhede
•waarsonder die Munisipaliteit nie met die persoon of liggaam wat die beswaar(e) en/of kommentaar indien, kan korrespondeer nie
•moet skriftelik ingedien word by: Bestuurder: Stadsbeplanning en Eiendomsbestuur, Posbus 111, Polokwane, 0700. Dit kan gedoen word vanaf 30 Oktober 2026 (die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing soos uiteengesit in artikel 95(1)(a) van die voorgenoemde Verordening) tot 27 November 2026 (minstens 28 dae na die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing). Volledige besonderhede en planne (indien enige) kan gedurende normale kantoorure by die Munisipale kantore, soos hieronder aangedui, besigtig word vir `n tydperk van 28 dae vanaf die datum van die eerste publikasie
•in die koerant op 30 Oktober 2026.
Adres van Munisipale kantore: Burgersentrum, Polokwane, 0699. Sluitingsdatum vir enige besware en/of kommentaar:
(fisiese sowel as posadres):
Bizetlaan 24,
Potchefstroom,
2520;
Posbus 15001,
Polokwane,
0699.
Telefoonnommer:
064 898 2799.
Reference Number: MK000613