SM007301
KENNISGEWING VAN VERKOOP VAN BESIGHEIDSBATES / EIENDOMME Kennis word hiermee gegee in terme van Artikel 34(1) van die Wet op Insolvensie, Nr 24 van 1936 (soos gewysig), aan belanghebbende partye en krediteure van die intensie van J EN A BRONKHORST BELEGGINGS(PTY) LTD (Registrasienommer 2015/077498/07) (Die `Verkoper`), om te verkoop sy meerderheids besigheidsbates/eiendomme, gele te 1. Resterende Gedeelte van Erf 8412, Secunda Uitbreiding 4 Dorpsgebied, Registrasie Afdeling I.S., Mpumalanga Provinsie, Groot 1865 Vierkante Meter, gehou kragtens Titelakte T12831/2023 EN 2. Erf 8236, Secunda Uitbreiding 24 Dorpsgebied, Registrasie Afdeling I.S., Mpumalanga Provinsie, Groot 2500 Vierkante Meter, gehou kragtens Titelakte T4701/2019, aan STEPMER PANELBEATERS CC (Registrasienommer 1997/060875/23) (Die `Koper`), as lopende besighede, en dat sulke verkope en oordragte nie sal plaasvind minder as dertig dae, maar nie meer as sestig dae na die laaste publikasie van hierdie kennisgewing nie. Gedateer te Nelspruit op hierdie 21 ste dag van Oktober 2026. NVR ATTORNEYS Transportbesorgers vir die Verkopers 48 Saturn Straat Uitbreiding 11 Nelspruit Tel: 083 381 6288 / nico@nvrconvey.co.za (Verw: JEN1/0001)
Reference Number: SM007301