TA017668

KENNISGEWING LISENSIEAANSOEK INGEVOLGE DIE WET OP PETROLEUM-PRODUKTE, 1977 (WET 120 VAN 1977)
HIERDIE kennisgewing het ten doel om belangstellende of geaffekteerde partye in kennis te stel dat E SQUARE SERVICES (PTY) LTD, hierna “die aansoeker” genoem, `n aansoek ingedien het vir `n Kleinhandelllisensie, aansoeknommer:

G/2026/10/23/0002

ERF 1 SCHOEMANSKLOOF TOWNSHIP, MPUMALANGA

1 SCHOEMANSKLOOF, SCHOEMANSKLOOF, MPUMALANGA

Die doel van die aansoek is sodat `n lisensie aan die aansoeker uitgereik kan word om petroleum-kleinhandel-
aktiwiteite te onderneem soos uiteengesit in die aansoek. Die aansoek l oop vir insae ter die ondergenoemde fisiese adres. Relings om die aansoekdokumentasie te besigtig kan getref word met die Kontroleur van Petroleumprodukte by

Tel 013-658-1400. of

Faks: 013- 656-4898 of Email:Letshego.Mabena@dmpr.gov.za

Enige besware teen die uitreiking van `n lisensie ten ospgite van hierdie aansoek met gerig word aan die Kontroleur van Petroleumprodukte binne `n tydperk van twintig (20) werksdae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing met duidelike vermelding van bogemelde aansoeknommer:

Fisiese Adres:

The Controller of Petroleum Products

Department Mineral and Petroleum Resources

Cnr Mandela Drive & OR Tambo

1st Floor, Saveways Crescent Centre

Witbank

Pos Adres:

The Controller of Petroleum Products

Department Mineral and Petrolem Resources

PO Box 17851, Witbank

1035

Reference Number: TA017668

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button