Local newsNews

Hugie hoofleiers vir 2022 aangekondig

Die span leiers is reg om 2022 aan te pak.

Die Hoërskool Hugenote het onlangs die hoofleiers vir 2022 aangekondig.

Hulle is (van links): Hanru Lessmann (onderhoofseun), Kryno Scheepers (onderhoofseun), Werner Viljoen (onderhoofseun), Ryno Williamson (hoofseun), Niké Matthysen (hoofmeisie), Mikayla Kommer (onderhoofmeisie), Caro du Toit (onderhoofmeisie) en Chanel Delport (onderhoofmeisie).

Follow us on our social media platforms:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button