Local newsNews

Syfers skrik nie leerders af nie

Vanjaar se wiskunde olimpiade het op 9 Mei plaasgevind.

Laerskool Christiaan Beyers het twee slimkoppie by vanjaar se Wiskunde Olimpiade, wat by Laerskool Pinegrove plaasgevind het, gehad.

Die olimpiade het 9 Mei plaasgevind en beide Christaan en Chloe Chamberlain het baie goed gevaar.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button