LettersOpinion

Dankie vir donasie aan bejaardes

Jack's Shack, by Sappi Enstra sorg vir bejaardes

Namens die bestuur en lede van Malan Nel Diensentrum vir Senior Burgers wil ons baie dankie se vir die bestuur van Jack’s Shack, by Sappi Enstra vir die wonderlike donasie wat  ons van hulle ontvang het.

Dit word opreg waardeer en dit is wonderlik om te ervaar dat daar nog instansies is wat die wel en weë van senior burgers op die hart dra.
God’s rykste seën word u toegebid.
Sarie Breytenbach
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button