The Addie asked people what they think about the Aurora Empowerment Systems that took over management of Pamodzi Gold Mine in Grootvlei and the workers who still have not received their money.
Debbie de Beer (44) sê dis nie reg wat hulle doen nie. "Hulle moet hulle werkers betaal, daar sit nou nog gesinne sonder kos en kinders wat moet skool toe gaan. "En dan wonder hulle hoekom mense strike."
This is what they had to say:
Johan du Toit (57) sê die myn moes hulle werkers dan nie laat werk het as hulle hulle nie gaan betaal nie. “Dis logies.”Selby Dewy (20) says politicians and their families should stop getting away with corruption.Marlise Potgieter (31) dink dit is baie swak en dat almal families het wat voor gesorg moet word. “Hulle werkers moet beslis betaal word en vergoed word vir die werk wat hulle gedoen het, hulle het dit verdien.” By Marlise is haar seun, Christo (10).Xavier Meyer (20) thinks a thorough investigation must be done.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!