LettersOpinion

Lentedans was tops

Die koue en nat weer keer nie Awendgloed se staatmaker seniors nie.

Op 5 September het ons nog ’n aangename dag geniet by die seniors se lentedans.

Baie dankie Johan en Toekie Enslin dat julle ook vir die Awendgloed inwoners na die geleentheid genooi het en ook dankie vir al jul harde werk en omgee.

Nog ’n groot dankie aan die orkeste wat gou almal se voete laat jeuk het.

Laaste maar nie die minste nie, dankie aan al die jongmense wat so hard gewerk het om die eet en drinkgoed vir ons te bedien.

Baie dankie aan almal wat betrokke was by die lentedans vir jul harde werk en omgee.

Awendgloed se ou staatmakers, julle is tops.

Trudie Scheepers

Awendgloed

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button