LettersOpinion

Goedhartige Samaritane

Almal wat 'n bydrae tot die Kerspartytjie vir twee kinderhuise gemaak het, baie dankie.

Treska van de Venter skryf:

Na afloop van die Kersfeesprojek wat onlangs deur Angels United for Kids georganiseer was wil Helpende Hande Van Moeders graag vir elke persoon wat betrokke was dankie sĂȘ.

Vir elkeen wat op ‘n onbaatsugtige manier in hierdie tyd gegee het.

Mense julle is inderdaad elkeen ‘n unieke wese wat op ons pad gestuur is.

Aan Whitey Steyn, Danelle Steyn, Alexandré Jones, Dave van Deventer, Hennie van de Venter, Corne Broodryk, Bronkhorstspruit Ringbalklub, Yollie Malan, Gardian Angels Far East Rand, Clarence Potgieter en Elmarie van Wyk, julle is baie spesiaal.

Die kinders wat by hierdie projek gebaat het was almal deur julle goedhartigheid oorweldig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button