Local newsNews

Studente kan studeer na ’n suksesvolle gholfdag

Rentevrye studielenings word aangebied aan studente om verdere studies moontlik te maak.

Solidariteit Helpende Hand Mpumalanga- en KwaZulu-Natal Noordstreek het onlangs ’n gholfdag gehou ten bate van die streek, tesame met Helpende Hand Witbank– en Middelburg-tak se studiebefondsing.

Die tweede plek het gegaan aan Nelson Lopes, Hennie Kruger, Chris Dreyer en Martin Brown.

Hierdie gholfdag het plaasgevind op 9 September by Witbank Gholfklub.

Johan Maritz, Ruan Cloete, Quinten Cloete en Jan Wessels het derde geëindig.

Deur hierdie fondse, word rentevrye studielenings gebied aan studente om verdere studies moontlik te maak, waar dit andersins nie moontlik sou wees nie.

Die mikpunt is om vanjaar weer meer as R1.5 miljoen te kan aanbied aan studente vir 2023 vanuit hierdie streek.

Lees die volle artikel in WITBANK NUUS.

Sien die fotos hier.

 

Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 of epos: [email protected]

Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button