GalleriesLocal sportSportSports galleries

Puma’s teen Die Grens – Gallery-

Op Saterdag 5 September het die spelers asook die toeskouers die koue trotseer op die Puma Stadion.

Die o/19 en die o/21 Puma’s het teen Die Grens uitgedraf.
Op Saterdag 5 September het die spelers asook die toeskouers die
koue trotseer op die Puma Stadion.
Dit was ’n yskoue en reënerige dag maar die spelers het steeds hul
harte uit gespeel.
Lees meer in die WITBANK NUUS op Vrydag 11 September.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button