Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle
Die Campbells het die voete laat skoffel!
Met hulle 'cowboy' hoedens en die hulle country musiek was Nashville se dansbaan gepak tot omstreeks 23:45.

Die Campbells het gesorg dat die dansbaan by Nashville
permanent besig is. Op Vrydag, 4 September het die stemme van Tony en Harry
Campbell gevul van omstreeks 20:30 af.
“Dit is vir ons altyd lekker om voor baie mense te sing en te sien hulle geniet
ook die vertoning net soveel soos ons,” was die woorde van Tony.
Met hulle ‘cowboy’ hoedens en die hulle country musiek was Nashville se dansbaan gepak tot
omstreeks 23:45.
Lees die vol berig in die WITBANK NUUS op Vrydag 11 September.









































































































































































































































































































