Community galleriesGalleriesSchools galleries
Klippies plant ’n Riviervaderlandswilg
"Julle moet mooi na hierdie boom kyk en dit ook elke dag water gee,"

Laerskool Klipfontein het hande vuil gemaak vir boomplantdag
toe die leerders ’n Riviervaderlandswilg
geplant wat deur Afriforum vir hul geskenk is. Op Vrydag, 4 September was die hoof, mnr. Poon Grobler teenwoordig saam met mnr. Paul Broodryk,
verteenwoordiger van Afriforum in eMalahleni.
“Julle moet mooi na hierdie boom kyk en dit ook elke dag water gee,”
was die woorde van Broodryk.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
















