Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

Juanita gee weer hoop

Juanita du Plessis se vertoning by The Venue by The Ridge was net op die regte tyd.

Juanita du Plessis se vertoning by The Venue by The Ridge was net op die regte tyd. Sy het met haar optrede en haar inspirerende boodskap weer moed en hoop geplaas waar die vlammetjie op die stadium baie laag brand in eMalahleni.

Die hoogtepunt van haar optrede was die Christelike samestelling van liedjies wat die gehoor op hul voete gehad het.

Juanita se optrede was deur Manne van die Woord gereël. Volgende op hul kalender is die Bok en Biltong aand wat op 16 Maart plaasvind.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button