GalleriesSchool sportSportSports galleries
HTS Wintersport skop die seisoen af
Hoër Tegniese Skool se wintersport het die winterseisoen afgeskop toe al die spanne teen mekaar kompeteer het.

Hoër Tegniese Skool se wintersport het die winterseisoen afgeskop toe al die spanne teen mekaar kompeteer het. Op Vrydag, 8 April en ook Saterdag, 9 April het tennis, rugby, skaak en talle ander sporte die spelers besig gehou
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




























































































