Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

The Blue Room Davi Teater Opening

Chris Chameleon was die eerste kunstenaar wat in die Davi Teater se geskiedenis opgeskryf is. Chris het die teater Saterdag 4 Junie amptelik geopen.

Chris Chameleon was die eerste kunstenaar wat in die Davi Teater se geskiedenis opgeskryf is. Chris het die teater Saterdag 4 Junie amptelik geopen.

Die sanger, akteur en liedjieskrywer het die gehoor kans gegee om hul geliefkoosde liedjies te kies, wat hy dan met gemak met soveel passie en oorgawe gesing het. Hy is die eerste kunstenaar wie se spore nou deel van die teater se herinneringe is, en volgens Gerda Nobbs, eienaar van die Davi Teater wat by The Blue Room geleë is, kan inwoners nog vele sulke talent hier kom ontmoet.

Gaan koekeloer gerus na The Blue Room se Faceboek-blad waar datums oor kunstenaars se optredes geplaas sal word.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button