Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

Jennifer Zamudio het gekook by Nashville!

Jennifer het harte warm laat klop en baie beslis sommer ’n hele klompie nuwe aanhangers bygekry.

Jennifer Zamudio het op die verhoog gekook tydens haar optrede by Nashville.

Die sangeres van die Weskus af, het die gehoor Saterdag 4 Junie laat wikkel en dans op haar nuutste treffers en ook ’n paar goue oues.

Jennifer het harte warm laat klop en baie beslis sommer ’n hele klompie nuwe aanhangers bygekry.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button