Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

Adam Tas verwonder by The Blue Room

Die herfsblare kleur die seisoen so mooi in en ’n knetterende vuurtjie en warm verwelkoming het die agtergrond geskep vir ’n heerlike Vadersdag optrede deur Adam Tas.

Die herfsblare kleur die seisoen so mooi in en ’n knetterende vuurtjie en warm verwelkoming het die agtergrond geskep vir ’n heerlike Vadersdag optrede deur Adam Tas.

Die atmosfeer wat Saterdag 18 Junie by The Blue Room in die geselskap van Adam Tas opgetower is, kan jy net vir ander vertel as jy deel daarvan was. Dié sanger met sy rasperstem en lirieke wat trane oor almal se wange laat rol het, het woorde nagelaat wat elkeen op sy eie manier gaan koester en oordink.

Voorwaar hierdie is nog een van dié onthou-oomblikke-in-die-arms-van-Afrikaanse-musiek.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button