Community galleriesGalleriesLifestyle

Groen truie en Breyten se brief steel harte

Jan Blohm en Neil Nachtrein het Saterdag 16 Julie by die Davi Teater by The Blue Room gekuier.

Jan Blohm en Neil Nachtrein het Saterdag 16 Julie by die Davi Teater by The Blue Room gekuier.

Die oggend is gekenmerk met heerlike disse, uitmuntende musiek en uitstekende geselskap.

Volgende op die baie gewilde Davi Teater se lys van optredes is Refentste Morake op 30 Julie, Valiant Swart op 26 Augustus en Jak de Priester op 21 September.

Omdat die teater so gewild is moet jy voor die tyd seker maak jy het jou kaartjie om hierdie gewilde kunstenaars van nader te ontmoet, omdat die kaartjies blitsvinnig uitverkoop.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button