Community galleriesGalleriesLifestyle
Kersfees in Julie!
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk- Vallei hou ’n Kersmark in Julie. Dit vind plaas vanaf Dinsdag, 26 Julie tot Saterdag, 30 Julie.

Die Nederduitse Gereformeerde Kerk- Vallei hou ’n Kersmark in Julie. Dit vind plaas vanaf Dinsdag, 26 Julie tot Saterdag, 30 Julie. Die koffiewinkel sorg vir hitte teen die briesende koue, terwyl daar lekkergoed, soetgebak en nog vele meer is.
Die kerk is in Kiepersolstraat, en almal sien uit om die publiek met ope arms te verwelkom.











































