Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

Bok ken van vermaak!

By Hoër Tegniese Skool het hy Vrydagaand stembande losgemaak en almal op hul voete gehad, tydens sy vertoning

Bok van Blerk het ’n vertoning gegee soos min. By Hoër Tegniese Skool het hy Vrydagaand stembande losgemaak en almal op hul voete gehad, tydens sy vertoning. Die afrikanerhart het verwarm met sy treffer, De La Rey en ook sy nuwe snit, ‘van De La Rey tot nou’ wat binnekort beskikbaar gaan wees.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button