Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

Daar was groen mambas vir The Blue Room

Jak de Priester het gisteraand hier in die Steenkoolstad kom kuier.

Jak de Priester het gisteraand hier in die Steenkoolstad kom kuier.
Sy handtekening pryk nou saam met ander kunstenaars op ’n muur by The Blue Room waar hy gaste Woensdag 21 September vermaak het.

Jak se gemaklike storie-vertel liedjies verdien ’n staande ovasie.
En wat dink Jak van dié stad en sy mense,

“Dit was ’n wonderlike ervaring om by The Blue Room te kom optree. Hier word kuns gekoester en dis by sulke plekke waar ons herinnering-bou oomblikke beleef.”

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button