Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle
Radio Raps laat eMalahleni skaterlag!
Jonathan van Radio Raps faam het die gehoor oor die naweek van al hul sorge laat vergeet.

Jonathan van Radio Raps faam het die gehoor oor die naweek van al hul sorge laat vergeet.
Jonathan se optrede by The Venue by The Ridge Vrydag 28 Oktober was teen Woensdag heeltemal uitverkoop.
Soos gewoonlik het hy nie teleurgestel nie en almal is huis toe met ’n glimlag.