Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

Geloftedag vier 178 jaar

Die 178ste herdenking van Geloftedag was hierdie jaar herdenk.

Die 178ste herdenking van Geloftedag was hierdie jaar herdenk. By die Hervormde Kerk Witbank- suid en ook by die Portugese saal was ’n erediens gehou in herdenking van die Slag van Bloedrivier, jare gelede.

Voortrekkerwaens het al sedert 9 Desember bymekaar gekom in die veld, oorkant die Portugese saal, waar hul gelewe het soos jare gelede.

Botter karring en boeresport was net sommige aktiwiteite wat belangstellendes kon geniet het.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button