Community galleriesGalleriesLocal sportSport
Wen die koue
Talle atlete het die koue trotseer tydens die nagwedloop wat by Panorama laerskool weggespring het.

Talle atlete het die koue trotseer tydens die nagwedloop wat by Panorama laerskool weggespring het.
Op Woensdag, 22 Februarie het talle atlete die reën en koue trotseer tydens hierdie wedloop en die roete aangedurf.
Sommiges het net gehardloop vir die pret, terwyl ander atlete die vyf kilometer en ook die 10 kilometer aangepak het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!