GalleriesSchool sportSchools galleriesSport

HGH kraai koning teen Overkruin

Die skool is baie trots op elke speler wat hul beste gelewer het tydens hierdie wedstryde.

Hoërskool Generaal Hertzog het Overkruin ore aangesit tydens die wintersport.

Op Donderdag, 16 Maart het hierdie twee skole teen mekaar te staan gekom op die netbalbaan, hokkie- en rugbyvelde en Hertzog het meeste wedstryde gewen. Die eerste meisies hokkiespan het 10-0 gewen en die eerste rugbyspan het met ’n indrukwekkende 51-12 gewen.

Die skool is baie trots op elke speler wat hul beste gelewer het tydens hierdie wedstryde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button