Community galleriesGalleries

Jan Blohm maak siels-musiek

Jan Blohm en Neil Nachtrein het die gaste in die teater deur ’n reis vol emosies van trane en lag geneem.

Blomtrein het by The Blue Room gestop en Sondagmiddag opgekikker.

Jan Blohm en Neil Nachtrein het die gaste in die teater deur ’n reis vol emosies van trane en lag geneem.

Die middag gevul met siels-musiek het Sondag 2 April plaasgevind.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button