GalleriesLocal sportSportSports galleries

Sterk mans en vrouens bult vir SA’s

Die International Body Building Federation het op Saterdag, 12 Augustus hul Mpumalanga uitdunne gehad

Die International Body Building Federation het op Saterdag, 12 Augustus hul Mpumalanga uitdunne gehad.

Dit het by The Venue, by The Ridge Casino plaasgevind en hier was die Suid-Afrikaanse span ook aangekondig.

Die SA’s word op Saterdag 2 en Sondag 3 September ook in eMalahleni aangebied.

Die mans en vrouens het hierdie afgelope naweek gewys waarvan hul gemaak is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button