GalleriesSchool sportSchools galleriesSport

Atletiekgees is die wenner

Rekords het gespat tydens die kringbyeenkoms wat by die Hoër Tegniese Skool aangebied was.

Rekords het gespat tydens die kringbyeenkoms wat by die Hoër Tegniese Skool aangebied was.

Sportgees was die algehele wenner van die atletiekdag wat op Vrydag 2 Februarie plaasgevind het.

Atlete het hul staal op die atletiekbaan gewys en daar kan met trots gesê word.

“Mpumalanga het die room van die oes as dit by atletiekatlete kom.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button