Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

Swartgoud-fees was heerlik gewees

Die organiseerders van die 25ste Swartgoud-fees het rede om breëbors rond te loop.

Die organiseerders van die 25ste Swartgoud-fees het rede om breëbors rond te loop.

Hierdie was een van die beste feeste nog in dié jaarlikse instelling se geskiedenis.

Nie net het karentoesiaste die dag geniet nie, daar was iets vir almal om te doen.

Vanjaar het die weer ook saamgespeel

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button