GalleriesSchools galleries

Rugby by Laerskool Dennesig die naweek

Die spelers het dit geniet en was poegaai toe die laaste fluitjie geblaas het

Laerskool Kragbron se toekomstige Springbokkies was reeds vroeg aan die gang by Laerskool Dennesig die naweek.

Die opgewonde spelertjies het elke wedstryd Saterdag 13 April gate uit geniet en was poegaai toe die laaste fluitjie geblaas het.

#LaerskoolKragbron
#Springbokkies
#Kraggies

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button