Community galleriesGalleries

Solidariteit Helpende Hand se Hartland Tee

Susan Coetzer was die gasspreker

Solidariteit Helpende Hand se Hartland Tee was ’n weghol sukses.

Susan Coetzer was die gasspreker en sy het almal in ekstase gehad met haar stories oor al die koeke en terte en skape en kalkoene in die wêreld.

Tydens die oggend is daar 88 handsakke met bederf-goedjies in geskenk wat aan die sangeres Corlia se Bittersoet-Genadesak projek gegee word vir haar projek teen vrouemishandeling

Check Also
Close
Back to top button