CrimeNews

Weg met die dagga!

Twee verdagtes is Donderdag 6 Augustus gearresteer

Die afgelope week is nog dagga van die strate van eMalahleni af verwyder.

Twee verdagtes is Donderdag 6 Augustus gearresteer nadat hulle betrap is met dagga. Een van die verdagtes is ‘n onwettige immigrant.

CV5ars
Die waarde van die dagga wat gekonfiskeer is, beloop R3 500 in totaal.

Die verdagtes het reeds in Witbank Landdroshof verskyn. Die klagtes word verder ondersoek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button