
Die Hoër Tegnies Skool het in die tweede liga, sommer twee spanne in die Nkangala Krieket-finaal gehad.
HTS se tweede en derde krieketspan het beide bo aan hulle groepe geëindig.
Die finaal is tussen die twee spanne van HTS gewees. In ’n spannende stryd het die tweede span gewen met 77 lopies en is gekroon as liga wenners.

Die Hoër Tegniese Skool se tweede krieketspan is Nkangala-liga wenners. Hier is (van links, agter): Dwane Pappas, Trevor Schmidt, Reinhardt Mulder, Micheal Smith, en Christpher Reid; (middel): Francois Taljaard, Walter Coetzee, Fabian Thompson, en Johandre Botes; (voor): Marius Janse van Rensburg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
