CrimeNews

Secure Access trap op inbrekers se tone.

Terwyl inwoners van eMalahleni nog snoesig en salig in die vroeë oggendure opgekrul in die bed lê het twee inbrekers ander gedagtes en planne gehad.

Terwyl inwoners van eMalahleni nog snoesig en salig in die vroeë oggendure opgekrul in die bed lê het twee inbrekers ander gedagtes en planne gehad.

Op 14 September 05:30 het twee inbrekers ’n poging aangewend om onwettig toegang te verkry tot ’n werkswinkel, maar was nie so gelukkig om hulle hande op enige iets te lê nie.

Secure Access was warm op hulle hakke en het die inbrekers op heterdaad betrap voor enige skade aangerig is.

Pieter Wolmerans het op sy Facbook-blad Secure Access gekomplimenteer op goeie werk:

“Roem vir Secure Access se vinnige optrede en dat julle nog twee van die straat verwyder het, hou so aan!”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button