GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Panorama hou kermis
Daar was van speletjies tot lekker etes, wat die kinders van kon kies.

Laerskool Panorama het ’n dag vol vreugde en opwinding gehad. Op Vrydag, 4 November was daar ’n skarrel van kinders wat die dag en aktiwiteite geniet het.
Daar was van speletjies tot lekker etes, wat die kinders van kon kies.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!














































































