GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
HGH hou weer Big Brag!
Die Big Brag was 'n groot sukses gehou deur HGH

Daar was groot fees gehou by HGH se Big Brag!

Nicole Smith, Monja Fourie en Lené Swanepoel van Hoërskool Generaal Hertzog het hulle hande in die lig gegooi by die Big Brag se ‘Kleurfees.’

By Hoërskool Generaal Hertzog se Big Brag se ‘Kleurfees’ het Omi Molefe dit so geniet op Woensdag 15 Februarie.

Tumé van der Merwe and Elzane Kleynhans het die Big Brag se ‘Kleurfees’ so geniet op Woensdag 15 Februarie by Hoërskool Generaal Hertzog.

Deel van die Big Brag by Hoërskool Generaal Hertzog was Leven se optrede en almal het die aand geniet op Woensdag 15 Februarie.
VOL GALLERY HIER:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
















































































































































































































