CrimeNews

VIDEO: Skelm rig groot skade aan by Laerskool Taalfees

Laerskool Taalfees is al hande in die hare oor ’n ongewenste besoeker wat gereeld by die skool inbreek en steel.

Laerskool Taalfees is al hande in die hare oor ’n ongewenste besoeker wat gereeld by die skool inbreek en steel.

Die skool het die afgelope drie weke gebukkend gegaan onder die inbrake wat snags plaasvind.

SIEN DIE VIDEO HIER:

Dieselfde items word keer op keer gesteel, van skryfbehoeftes tot snesies.


Laerskool Taalfees soek na dié man. Hy kan hulle help met inligting rakende inbrake by die skool.

Die dief rig groot skade aan kaste en slotte aan en die skool vra dat enige persoon wat kan help met inligting die skool sal verwittig op 013 656 1674.

LEES OOK:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/34916/video-inbreker-seil-soos-slang-deur-kantoor/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/70682/inbrekers-so-vinnig-soos-blits/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button