CrimeNews

SACCW vang een verdagte na huisroof

“Hy het die klere aangehad wat hy gesteel het, selfs die slagoffer se Caterpillar skoene,”

’n Dief het sy moses teëgekom nadat hy ’n huis beroof het. Me. Maureen Scheepers van SACCW het ’n oproep ontvang van ’n man wie se huis beroof is, op Woensdag 14 Junie.

Scheepers het in die area rondgery en ’n verdagte man met ’n swaar rugsak gesien en hy is vasgetrek, met behulp van een van die SACCW se reaksielede.


Een van die reaksielede van SACCW het ’n verdagte man vasgetrek, na ’n huisroof in Klipfontein.

“Hy het die klere aangehad wat hy gesteel het, selfs die slagoffer se Caterpillar skoene,” het mnr. David Wessels van SACCW gesê.

Lees meer in die volgende uitgawe van die WITBANK NUUS van Vrydag, 23 Junie.

LEES OOK:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/60299/kyk-vir-my-gesig-en-ek-skiet-jou/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/34053/verdagte-duik-deur-venster-om-vrou-te-roof/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button