Local newsNews

OR Tambo moet dringend aandag kry

’n Bakkie van ADT en ’n Mercedes het gebots.

Nog ’n ongeluk het vanoggend , 16 Januarie, op die OR Tambo-draai gebeur.

’n Bakkie van ADT en ’n Mercedes het gebots.

Gelukkig het die bestuurders nie baie seergekry nie.

Terwyl WITBANK NUUS op die toneel was het motors teen ’n baie hoë spoed om die draai gekom. Die noodsaaklikheid om iets in die pad te sit sodat bestuurders genoodsaak word om stadiger te ry is weer beklemtoon.

Op Sondag 14 Januarie is mnr. Danie Chapman dood nadat sy motorfiets by dieselfde draai teen ’n bakkie gebots het.

Lees meer in WITBANK NUUS op Vrydag 26 Januarie.

LEES OOK

https://www.citizen.co.za/witbank-news/42101/vier-beseer-na-ongeluk-op-or-tambo/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/55405/nog-n-ongeluk-in-or-tambo/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button