GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

HTS hou groentjiekonsert

Die Hoër Tegniese Skool se graad 8- leerders het hul jaar afgeskop met die groentjiekonsert.

Die Hoër Tegniese Skool se graad 8- leerders het hul jaar afgeskop met die groentjiekonsert.

Op Dinsdag 30 Januarie het diè leerders hul verhoogtalente aan die ouers en onderwysers gewys. Die konsert het gesorg vir groot vermaak vir oud en jonk.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button