Local newsNews

Waar is die Wurlitzer?

WITBANK NUUS is steeds opsoek na die seldsame Wurlitzer-orrel wat êrens onder die orkesbak in die plaaslike stadsaal staan.

WITBANK NUUS is steeds opsoek na die seldsame Wurlitzer-orrel wat êrens onder die orkesbak in die plaaslike stadsaal staan.

Dié meesterstuk is ’n historiese skat.

Daar word bespiegel dat dié spesifieke orrel aan Dean Herrick behoort het. Dean het die orrel gekoop en sommiges sê dat hy sy huis in Parktown om die orrel gebou het.

LEES OOK

Positive news from the mayor’s desk

Artisticulta Kunstefees is vir almal

Vandag is die klanke van die orrel stil.

Na verskeie beloftes van die plaaslike munisipaliteit het WITBANK NUUS nog nie toestemming gekry om die orrel te gaan opspoor nie.

Lees meer oor die orrel in Vrydag 23 Februarie se uitgawe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button