CrimeNews

Nog geen antwoorde na vrou se dood

Wat presies daardie dag gebeur het, is steeds ’n raaisel en die polisie wag steeds vir die histologie-verslag wat van Nelspruit gestuur moet word.

“Ek is al so keelvol, dit voel of niemand iets doen nie, en ons hoor net niks,” het me. Jackie Lubbe moedeloos gesê.

Dit volg na haar ma, me. Kotie Lubbe (53) op 24 November verlede jaar dood aangetref is in haar voertuig voor haar werksplek.


Wyle me. Kotie Lubbe.

Wat presies daardie dag gebeur het, is steeds ’n raaisel en die polisie wag steeds vir die histologie-verslag wat van Nelspruit gestuur moet word.

LEES OOK

Geen leidrade in Lubbe-saak

A suspected murder kicks off 16 days of activism

WITBANK NUUS het verlede jaar berig dat die polisie Lubbe se handsak na haar huis geneem het, nadat dit in die onderdorp opgespoor is.

Mnr. Tony Lubbe het in ’n soektog na sy vrou by haar werksplek gestop en haar lewelose liggaam in haar voertuig gevind.

Die saak word steeds deur Witbank Polisie ondersoek

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button