CrimeNewsUpdate

[OPVOLG] – Man sterk goed aan

Mnr. Piet Slabbert* wat verlede week in 'n skietvoorval in sy been gewond is, sterk goed aan.

Mnr. Piet Slabbert* wat verlede week in ‘n skietvoorval in sy been gewond is, sterk goed aan.

WITBANK NUUS het hierdie week berig dat hy steeds in die hospitaal is, na Slabbert vermoedelik gevolg is vanaf die bank na hy geld getrek het.

Inligting is Vrydag, 13 Julie ontvang dat hy Saterdag, 14 Julie vir die derde keer teater toe sal gaan.

LEES OOK

Rowers volg man wat geld trek tot by sy huis en skiet hom

Swanger vrou loop huis toe na kapingsdrama

“Sy been wat aan beide kante oopgesny is na die voorval, gaan nou bietjie vir bietjie geheg word,” het sy sussie gesĂȘ.

Sy vrou, me. Joanie Slabbert* het Woensdag gesĂȘ dat die dokter vir die eerste keer ‘n paar steke ingesit het, in ‘n poging om die been te begin heg.

*Skuilname is gebruik om die identiteit van die slagoffers te beskerm.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button