
Yvette Burger moet nog ’n rukkie wag alvorens sy gevonnis gaan word.
Sy is op 4 Junie skuldig bevind op die moord van haar ma, me. Ester en haar suster me. Caren Burger.
LEES OOK
Yvette wil haar pleit verander
Omdat die staatsaanklaer, mnr. Francois Brandt, haar advokaat, mnr. Makitimela Nkadimeng en die sosiale werker almal op Vrydag, 20 Julie siek was, het landdros Hans Combrink besluit om die saak uit te stel tot 1 Augustus.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
