CrimeNews

Een gearresteer vir kokaïne op straat

Dwelms wandel steeds op ons strate en polisie arresteer dié met dwelms in hul besit.

Dwelms wandel steeds op ons strate en polisie arresteer dié met dwelms in hul besit.

Op Vrydag, 28 September, ongeveer 16:30 is ’n verdagte in hegtenis geneem met kokaïne in sy besit.

Volgens die polisie was die man in Klipfontein besig om te rook en nadat die verdagte die polisievoertuig gewaar het, het hy in Watermeyerstraat afgehardloop.

LEES OOK

Kinders van dwelms

Poedelnaak en vol dwelms

Die polisie het die verdagte agterna gesit, hom gevang en 32 deurskynende plastieksakkies in sy besit gekry.

Daar was ’n wit poeier in al die sakkies.

Die man is gearresteer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button