
Drie gevalle van honde in Beitstraat, Blanceville wat vergiftig is doen die rondte.
Hartseer inwoners het angstig na hulp gesoek op die sosiale platform, Facebook om tot die redding te kom van hul geliefde viervoet kinders wat gif ingekry het.
LEES OOK
‘Two step’, die wals van die dood
Boosdoeners het nie net toegesak by een huis nie maar drie huise se erwe “vergiftig”.
Die SACCW (South African Crime Watch) het dadelik hulp uitgestuur om tot van die diere se redding te kom.
Lees die volle berig in die week se WITBANK NUUS
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
