CrimeNews

OPVOLG: Dit gaan beter met Dora

Daar is ’n klein bietjie bloeding op die brein

Dit gaan beter met Dora.

Sy was vir ’n breinskadering op Vrydag 1 Februarie.

Daar is ’n klein bietjie bloeding op die brein, maar dit blyk nie te ernstig te wees nie.

Haar been is op drie plekke gebreek.

Sy is nog in Witbank Hospitaal.

Dis nog nie seker wanneer sy geopereer gaan word nie.

Haar familie bedank almal vir hul gebede en hulp.

Lees meer: https://www.citizen.co.za/witbank-news/120198/opvolg-dora-steeds-intensiewesorgeenheid/

Lees meer: https://www.citizen.co.za/witbank-news/120119/vyf-hospitaal-na-ongeluk-tambo-kruising/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button