
Nog ’n verdagte is gearresteer na die moord op Johan Fourie in Ga-Nala.
Fourie is op 1 Mei by ’n geriefswinkel doodgesteek.
Die verdagtes het vanoggend in die Kriel Landdroshof verskyn.
Sy ouers, mnr. Chris en me. Santie Radley het in ’n eksklusiewe onderhoud met WITBANK NUUS die gebeure van daardie noodlottige aand gedeel.
Lees die volle berig in die volgende uitgawe wat Donderdag 9 Mei beskikbaar sal wees.
Lees: Man in Ga-Nala doodgesteek https://www.citizen.co.za/witbank-news/127813/man-ga-nala-doodgesteek/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
